Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » springmielie
springmielie [boodskap #134585] So, 15 November 2020 10:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19323
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
springmielie
Afbreking: spring•mie•lie
Samestelling: spring + mielie


Selfstandige naamwoord: springmielie
Meervoud: springmielies
Verkleinwoord: springmielietjie
Meervoud van verkleining: springmielietjies

Betekenis:
• Die mielieplant Zea mays everta, of die pit daarvan wat onder hitte ontplof soos die vog daarbinne stoom opbou.

Gebruik:
• Ons kyk 'n fliek terwyl ons aan springmielies smul.

Sinoniem:
• kiepiemielie
• skietmielie

Afgelei:
• springmieliepit

Vertaling:
Engels: pop corn
Nederlands: popcorn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vergrootglas
Volgende onderwerp: skerpmaker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 09:54:09 MGT 2024