Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vergrootglas
vergrootglas [boodskap #134584] So, 15 November 2020 09:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19323
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Vergrootglas
'n Vergrootglas
vergrootglas
Afbreking: ver•groot•glas
Samestelling: vergroot + glas


Selfstandige naamwoord: vergrootglas
Meervoud: vergrootglasse
Verkleinwoord: vergrootglasie
Meervoud van verkleining: vergrootglasies

Betekenis:
• 'n Bolvormige lens waardeur voorwerpe groter lyk.

Gebruik:
• 'n Vergrootglas kan voorwerpe van 2 tot selfs 30 keer vergroot.

Vertaling:
Engels: magnifying glass
Nederlands: vergrootglas, loep

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: padkos
Volgende onderwerp: springmielie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 11:56:52 MGT 2024