Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » padkos
padkos [boodskap #134583] So, 15 November 2020 09:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19323
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
padkos
Afbreking: pad•kos
Samestelling: pad + kos


Selfstandige naamwoord: padkos
Meervoud: padkosse
Verkleinwoord: padkossie
Meervoud van verkleining: padkossies

Betekenis:
• Kos was op 'n reis saamgeneem word om op of langs die pad te nuttig.

Gebruik:
• Ek sal vir ons padkos bring: hardgekookte eiers, toebroodjies, frikkadelle, hoenderboudjies en koffie in 'n fles.

Vertaling:
Engels: provisions for a journey
Nederlands: padkost, proviand voor een reis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koggelmander
Volgende onderwerp: vergrootglas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 12:44:49 MGT 2024