Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vertoning
vertoning [boodskap #134367] Sa, 31 Oktober 2020 10:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19117
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vertoning
Afbreking: ver•to•ning


Selfstandige naamwoord: vertoning
Meervoud: vertonings
Verkleinwoord: vertoninkie
Meervoud van verkleining: vertoninkies

Betekenis:
• Die handeling van vertoon of dit wat vertoon/voorgestel word.

Gebruik:
• Die rolprent se eerste vertoning is binne 'n dag uitverkoop.

Afgelei:
• filmvertoning
• toneelvertoning
• vuurwerkvertoning

Vertaling:
Engels: performance, show, screening, spectacle, display
Nederlands: vertoning

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: versterking
Volgende onderwerp: vleisversnapering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 19:00:06 MGT 2024