Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » versterking
versterking [boodskap #134366] Sa, 31 Oktober 2020 09:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
versterking
Afbreking: ver•ster•king


Selfstandige naamwoord: versterking
Meervoud: versterkings
Verkleinwoord: versterkinkie
Meervoud van verkleining: versterkinkies

Betekenis:
• Die handeling van groter, sterker en kragtiger maak.
• Ekstra hulp in 'n probleemsituasie.
• 'n Fortifikasie; verskansing.

Gebruik:
• Die versterking van die fort is noodsaaklik sodat dit van alle kante beskerm sal wees.
• Die boer het versterkings inroep om die brand te blus.
• Die versterking strek reg rondom die stad.

Sinoniem:
• verswakking

Afgelei:
• hartversterking

Vertaling:
Engels: strengthening, reinforcement
Nederlands: versterking

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verstelling
Volgende onderwerp: vertoning
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 05:41:24 MGT 2024