Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hervulling
hervulling [boodskap #134304] Wo, 28 Oktober 2020 10:44
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hervulling
Afbreking: her•vul•ling


Selfstandige naamwoord: hervulling
Meervoud: hervullings
Verkleinwoord: hervullinkie
Meervoud van verkleining: hervullinkies

Betekenis:
• Die handeling van hervul (om weer vol te maak), of die inhoud wat hervul is.

Gebruik:
• Koeberg word elke 18 maande afgeskakel vir instandhouding en die hervulling van kernbrandstof.

Afgelei:
• roetine-hervulling

Vertaling:
Engels: refill
Nederlands: hervulling, bijvullen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kouspop
Volgende onderwerp: huishouding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 07:00:50 MGT 2024