Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » huishouding
huishouding [boodskap #134305] Wo, 28 Oktober 2020 13:47
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19233
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
huishouding
Afbreking: huis•hou•ding


Selfstandige naamwoord: huishouding
Meervoud: huishoudings
Verkleinwoord: huishoudinkie
Meervoud van verkleining: huishoudinkies

Betekenis:
• Die mense wat saam in 'n huis woon.
• Die daaglikse geskarrel om die inwoners van 'n huis gevoed, skoon en aangetrek te hou.

Gebruik:
• Tydens die droogte is elke huishouding tot 12 000 liter water per maand beperk, waarna hulle streng beboet is.
• Ná haar ma se dood het sy die huishouding oorgeneem.

Vertaling:
Engels: household; housekeeping
Nederlands: huishouding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hervulling
Volgende onderwerp: inkkussing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 15:42:34 MGT 2024