Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » helling
helling [boodskap #134302] Wo, 28 Oktober 2020 10:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19117
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
helling
Afbreking: hel•ling


Selfstandige naamwoord: helling
Meervoud: hellinge, hellings
Verkleinwoord: hellinkie
Meervoud van verkleining: hellinkies

Betekenis:
• Afwyking van die horisontale of vertikale vlak; die mate waarin iets oorhel.

Gebruik:
• 'n Gebied met dik plantegroei sal nie soveel verwering en erosie ervaar as 'n blootgestelde helling nie.

Sinoniem:
• afdraand
• daling
• hang
• glooiing
• inklinasie
• skuinste
• skuinsvlak
• steilte

Afgelei:
• berghelling
• binnehelling
• hellingbepaling
• hellingberekening
• hellinggewing
• hellinghoogte
• hellingmeter
• hellingshoek
• hellingslyn
• hellingsmeter
• hellingsvlak

Vertaling:
Engels: slope, inclination, decline, gradient
Nederlands: helling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: heffing
Volgende onderwerp: kouspop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 18:19:25 MGT 2024