Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » heffing
heffing [boodskap #134301] Wo, 28 Oktober 2020 09:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19228
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
heffing
Afbreking: hef•fing


Selfstandige naamwoord: heffing
Meervoud: heffinge, heffings
Verkleinwoord: heffinkie
Meervoud van verkleining: heffinkies

Betekenis:
• 'n Finansiële aanslag op goedere en dienste (soos boetes en belastings), of die invordering daarvan.

Gebruik:
• Die regering behoort 'n 50% heffing op direkte invoere te plaas.

Sinoniem:
• aksyn
• aanslag
• invordering
• oplegging

Hiponiem:
• brandstofheffing
• invoerheffing
• padfondsheffing
• petrolheffing

Afgelei:
• heffingsbetalers
• heffingsfonds
• heffingskommissie

Vertaling:
Engels: levy, fee, charge
Nederlands: heffing

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hartversterking
Volgende onderwerp: helling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 14:39:12 MGT 2024