Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » buiging
buiging [boodskap #134285] Ma, 26 Oktober 2020 19:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Persoon wat 'n buiging maak.
'n Persoon wat 'n buiging maak.
buiging
Afbreking: bui•ging


Selfstandige naamwoord: buiging
Meervoud: buigings
Verkleinwoord: buiginkie
Meervoud van verkleining: buiginkies

Betekenis:
• Uit dank of resek die kop en skouers vorentoe laat sak.
• Die boog of kromming van iets wat gebuig is.
• (taalkunde) Vormverandering van woorde; verbuiging; fleksie.

Gebruik:
• Die kunstenaar maak sy finale buiging en verdwyn agter die gordyne.
• Die pad maak 'n buiging na regs.

Afgelei:
• buigbaar
• buigingshoek
• buigingsplooi
• buigingsuitgang
• buigingsvorm
• buigsaam
• kniebuiging

Vertaling:
Engels: bend, bow
Nederlands: buiging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: botsing
Volgende onderwerp: ongewoon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 00:57:58 MGT 2024