Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ongewoon
ongewoon [boodskap #134286] Ma, 26 Oktober 2020 20:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19117
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ongewoon
Afbreking: on•ge•woon


Byvoeglike naamwoord: ongewoon
Vergrotende trap: ongewoner
Oortreffende trap: ongewoonste
Attributief: ongewone
Partitief: ongewoons

Betekenis:
• Wat van die normale afwyk en nie algemeen voorkom nie.

Gebruik:
• Vetsug is skaars by wilde diere, maar nie ongewoon by mense en troeteldiere nie, wat dikwels oorvoed is en te min beweeg.

Sinoniem:
• abnormaal
• buitengewoon
• seldsaam
• vreemd

Antoniem:
• gewoon

Afkorting:
• ongew.

Vertaling:
Engels: unusual
Nederlands: ongewoon

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: buiging
Volgende onderwerp: belaster
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 18:35:59 MGT 2024