Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » herhaling
herhaling [boodskap #134251] So, 25 Oktober 2020 08:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
herhaling
Afbreking: her•ha•ling


Selfstandige naamwoord: herhaling
Meervoud: herhalings
Verkleinwoord: herhalinkie
Meervoud van verkleining: herhalinkies

Betekenis:
• Die handeling van herhaal; nogmaals plaasvind.

Gebruik:
• Die aandag is by herhaling op die waarde van ons natuurlike hulpbronne gevestig.

Sinoniem:
• iterasie
• repetisie
• reïterasie

Afgelei:
• herhalingsproses

Vertaling:
Engels: repetition, repeat
Nederlands: herhaling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hapering
Volgende onderwerp: banneling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 00:24:04 MGT 2024