Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » banneling
banneling [boodskap #134252] So, 25 Oktober 2020 08:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
banneling
Afbreking: ban•ne•ling


Selfstandige naamwoord: banneling
Meervoud: bannelinge
Verkleinwoord: bannelingetjie (bannelinkie)
Meervoud van verkleining: bannelingetjies

Betekenis:
• 'n Persoon wat verban is. Iemand in ballingskap.

Gebruik:
• Pres. Paul Kruger is as 'n banneling in Switserland oorlede.

Vertaling:
Engels: exile
Nederlands: banneling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: herhaling
Volgende onderwerp: huurling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 07 15:44:13 MGT 2024