aanleg [boodskap #134213] |
Do, 22 Oktober 2020 20:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aanleg
Afbreking: aan•leg
Selfstandige naamwoord: aanleg
Meervoud: aanlegte, aanlêe
Verkleinwoord: aanleggie
Meervoud van verkleining: aanleggies
Betekenis:
• 'n Fasiliteit wat beplan, ontwerp en aangelê is.
• 'n Besondere gawe of talent.
Gebruik:
• Die boukoste van die aanleg het R14,000,000 beloop.
• Sy het 'n natuurlike aanleg vir musiek.
Vertaling:
Engels: plant, facility; ability, talent
Nederlands: aanleg
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|