Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » treurmare
treurmare [boodskap #134212] Do, 22 Oktober 2020 20:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19211
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
treurmare
Afbreking: treur•ma•re
Samestelling: treur + mare (tyding)


Selfstandige naamwoord: treurmare
Meervoud: treurmares
Verkleinwoord: treurmaretjie
Meervoud van verkleining: treurmaretjies

Betekenis:
• 'n Droewige tyding of rampsalige berig.

Gebruik:
• Ons het so gewoond geraak aan die daaglikse treurmares in ons koerante.

Sinoniem:
• weeklag

Vertaling:
Engels: sad news
Nederlands: treurmare

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorgee
Volgende onderwerp: aanleg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 07 13:28:41 MGT 2024