Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanleg
aanleg [boodskap #134213] Do, 22 Oktober 2020 20:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19065
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanleg
Afbreking: aan•leg


Selfstandige naamwoord: aanleg
Meervoud: aanlegte, aanlêe
Verkleinwoord: aanleggie
Meervoud van verkleining: aanleggies

Betekenis:
• 'n Fasiliteit wat beplan, ontwerp en aangelê is.
• 'n Besondere gawe of talent.

Gebruik:
• Die boukoste van die aanleg het R14,000,000 beloop.
• Sy het 'n natuurlike aanleg vir musiek.

Vertaling:
Engels: plant, facility; ability, talent
Nederlands: aanleg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: treurmare
Volgende onderwerp: gluon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 23:04:07 MGT 2024