Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pianiste
pianiste [boodskap #134207] Do, 22 Oktober 2020 14:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19065
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Pianiste.
'n Pianiste.
pianiste
Afbreking: pi•a•nis•te


Selfstandige naamwoord: pianiste
Meervoud: pianistes

Betekenis:
• 'n Vrou wat die piano/klavier bespeel.
• Meervoud van pianis; meer as een man of vrou wat die klavier bespeel.

Gebruik:
• Mej. Botha is 'n ervare pianiste.
• Twee pianiste het saam gespeel.

Sinoniem:
• klavierspeelster

Antoniem:
• pianis (manlik of vroulik)

Afgelei:
• konsertpianiste

Vertaling:
Engels: female pianist; pianists
Nederlands: pianiste; pianisten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: prefek
Volgende onderwerp: historikus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 22:31:40 MGT 2024