Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » prefek
prefek [boodskap #134206] Do, 22 Oktober 2020 14:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
prefek
Afbreking: pre•fek


Selfstandige naamwoord: prefek
Meervoud: prefekte
Verkleinwoord: prefekkie
Meervoud van verkleining: prefekkies

Betekenis:
• 'n Skoolkind wat as leier aangewys is; lid van die leerlingraad.
• (histories) 'n Leier en belangrike amptenaar van die Romeinse Ryk.

Gebruik:
• Daar word van elke verkose prefek verwag om die leierskamp by te woon.

Afgelei:
• prefekbalkie
• skoolperfek

Vertaling:
Engels: prefek
Nederlands: prefekt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorskrif
Volgende onderwerp: pianiste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 07 15:46:25 MGT 2024