Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eierrond
eierrond [boodskap #134183] Di, 20 Oktober 2020 12:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Eierrond
Eierrond
eierrond
Afbreking: ei•er•rond
Samestelling: eier + rond


Byvoeglike naamwoord: eierrond
Attributief: eierronde

Betekenis:
• Wat die vorm van 'n eier het.

Gebruik:
• Die gifappeltjie se blare is eierrond, gelob en doringrig op die are.

Sinoniem:
• eiervormig
• eirond
• ellipties
• ovaalvormig

Vertaling:
Engels: oval, ovate
Nederlands: eirond

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: chloreer
Volgende onderwerp: liasseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 07 19:02:27 MGT 2024