Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » liasseer
liasseer [boodskap #134184] Di, 20 Oktober 2020 12:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19065
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Argivaris wat dokumente liasseer.
'n Argivaris wat dokumente liasseer.
liasseer
Afbreking: li•as•seer


Werkwoord: liasseer
Verlede tyd: het geliasseer

Betekenis:
• In die toepaslike lêer plaas, sodat dit later weer gevind kan word.

Gebruik:
• Die vakbond liasseer vandag hofstukke by die Arbeidshof in Kaapstad.

Afgelei:
• liasseerkabinet
• liasseerkas
• liasseerstelsel

Vertaling:
Engels: to file
Nederlands: archiveren, indienen

Nota:
• Van Latyn, "ligare" wat 'bind' beteken.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eierrond
Volgende onderwerp: hempsmou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 23:22:25 MGT 2024