Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sarkasme
sarkasme [boodskap #134143] So, 18 Oktober 2020 07:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19208
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sarkasme
Afbreking: sar•kas•me


Selfstandige naamwoord: sarkasme
Meervoud: sarkasmes

Betekenis:
• Om op 'n bittere en bytende manier te spot.

Gebruik:
• Ligte sarkasme kan grappig wees, maar wanneer dit kwaadwillig is kan dit diep wonde laat wat eers lank na die snydende aanmerking sal genees.

Verwant:
• sarkasties

Vertaling:
Engels: sarcasm
Nederlands: sarcasme

Nota:
• Van Grieks, sarkasmos, afgelei van sarkazein, wat letterlik beteken om vleis op dierlike wyse te verskeur.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boikot
Volgende onderwerp: gimnasium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 07 10:11:22 MGT 2024