beek [boodskap #134114] |
Vr, 16 Oktober 2020 13:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beek
Afbreking: beek
Uitspraak: /biə̯k/
Selfstandige naamwoord: beek
Meervoud: beke
Betekenis:
• (ongewoon) 'n Vlak riviertjie of stroompie.
Gebruik:
• Hierdie beek sluit verder af by die rivier aan.
Sinoniem:
• loop
• spruit
• stroom
Afgelei:
• beekdal
Vertaling:
Engels: stream, beck, brook, rivulet
Nederlands: beek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|