Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » keël
keël [boodskap #134115] Vr, 16 Oktober 2020 13:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Keël met radius r, hoogte h en skuinssy s.
'n Keël met radius r, hoogte h en skuinssy s.
keël
Afbreking: ke•ël


Selfstandige naamwoord: keël, kegel
Meervoud: keëls, kegels
Verkleinwoord: keëltjie, kegelstjie
Meervoud van verkleining: keëltjies, kegeltjies

Betekenis:
• 'n Voorwerp met 'n ronde basis wat nouer word soos dit boontoe loop.

Gebruik:
• 'n Keël kan met die vorm van 'n heksehoed vergelyk word.
• Die oppervlakte van 'n keël is A = πr2 + πrl en die inhoud is V = πr2h / 3.

Wisselvorm:
• kegel

Afgelei:
• keëlagtig
• keëlrat
• keëlsnit

Vertaling:
Engels: cone
Nederlands: kegel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beek
Volgende onderwerp: onnadenkend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 12:53:08 MGT 2024