Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » roete
roete [boodskap #134069] Ma, 12 Oktober 2020 13:32
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19117
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
roete
Afbreking: roe•te


Selfstandige naamwoord: roete
Meervoud: roetes
Verkleinwoord: roetetjie
Meervoud van verkleining: roetetjies

Betekenis:
• Die pad wat 'n mens volg, of beplan om af te lê.

Gebruik:
• Die GPS bereken die kortste roete na die bestemming.

Hiponiem:
• busroete
• fietsroete
• staproete

Afgelei:
• roetekaart

Vertaling:
Engels: route, course, road, way
Nederlands: route

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: esoteries
Volgende onderwerp: norm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 14:50:23 MGT 2024