Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » norm
norm [boodskap #134070] Ma, 12 Oktober 2020 13:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19017
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
norm
Afbreking: norm


Selfstandige naamwoord: norm
Meervoud: norme

Betekenis:
• 'n Reël, standaard of maatstaf waaraan iets getoets word; voorskrif of riglyn vir wat as normaal beskou word.

Gebruik:
• Tweetaligheid en meertaligheid is die norm in groot dele van die wêreld.

Vertaling:
Engels: norm, standard
Nederlands: norm

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: roete
Volgende onderwerp: verdubbel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 09:35:13 MGT 2024