Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » petroljoggie
petroljoggie [boodskap #133947] So, 04 Oktober 2020 16:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18980
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
petroljoggie
Afbreking: pe•trol•jog•gie
Samestelling: petrol + joggie


Selfstandige naamwoord: petroljoggie
Meervoud: petroljoggies

Betekenis:
• Persoon wat klante by 'n petrolstasie bedien.

Gebruik:
• Die petroljoggie maak die motor se tenk vol en was daarna die vensters.

Sinoniem:
• pompjoggie

Vertaling:
Engels: gas jockey, pump attendant
Nederlands: pompbediende

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: treinspoor
Volgende onderwerp: foefie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 12:25:32 MGT 2024