Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » treinspoor
treinspoor [boodskap #133946] So, 04 Oktober 2020 16:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18974
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Treinspore.
Treinspore.
treinspoor
Afbreking: trein•spoor
Samestelling: trein + spoor


Selfstandige naamwoord: treinspoor
Meervoud: treinspore
Verkleinwoord: treinspoortjie
Meervoud van verkleining: treinspoortjies

Betekenis:
• Spoor waarop 'n trein kan ry.

Gebruik:
• Loop speel op die treinspoor.

Vertaling:
Engels: railway track
Nederlands: treinspoor

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: goliat
Volgende onderwerp: petroljoggie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 21:19:36 MGT 2024