Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » goliat
goliat [boodskap #133945] So, 04 Oktober 2020 16:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Dawid en Goliat.
Dawid en Goliat.
goliat
Afbreking: go•li•at


Selfstandige naamwoord: goliat
Meervoud: goliats

Betekenis:
• 'n Groot en sterkgeboude man.
• Filistynse reus van die Bybel (6x: 1 Sam. 17:4 +, 2 Sam. 21:19, 1 Kron. 20:5; met 'n hoofletter).

Gebruik:
• Hy is 'n goliat.
• Dawid het vir Goliat met sy slingervel verslaan.

Vertaling:
Engels: goliath
Nederlands: goliat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koalabeer
Volgende onderwerp: treinspoor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 20:40:00 MGT 2024