Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kontinent
kontinent [boodskap #133941] So, 04 Oktober 2020 12:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18980
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die kontinente van die aarde.
Die kontinente van die aarde.
kontinent
Afbreking: kon•ti•nent


Selfstandige naamwoord: kontinent
Meervoud: kontinente
Verkleinwoord: kontinentjie
Meervoud van verkleining: kontinentjies

Betekenis:
• 'n Groot aaneenlopende landmassa wat 'n relatiewe selfstandige geheel vorm en natuurlike grense het.

Gebruik:
• Die planeet aarde het sewe kontinente.

Sinoniem:
• vasteland

Hiponiem:
• Asië
• Afrika
• Noord-Amerika
• Suid-Amerika
• Antarktika
• Europa
• Oseanië

Afgelei:
• kontinentskuiwing
• kontinentvorming
• transkontinentaal

Vertaling:
Engels: continent
Nederlands: continent

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onbewus
Volgende onderwerp: vasteland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 12:19:40 MGT 2024