Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onbewus
onbewus [boodskap #133940] So, 04 Oktober 2020 11:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18974
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onbewus
Afbreking: on•be•wus


Byvoeglike naamwoord: onbewus
Attributief: onbewuste

Betekenis:
• Nie van iets weet of daarvan kennis dra nie.

Gebruik:
• Die Addamse is welgestelde en eksentrieke mense, wat totaal onbewus is van hoe vreemd en angswekkend ander mense hulle vind.

Sinoniem:
• onbekend
• oningelig
• onkundig
• onwetend

Antoniem:
• bewus

Afgelei:
• onbewustelik
• onbewustheid

Vertaling:
Engels: unaware, ignorant
Nederlands: onbewust

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: denkbeeldig
Volgende onderwerp: kontinent
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 22:28:22 MGT 2024