Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » konfrontasie
konfrontasie [boodskap #133931] So, 04 Oktober 2020 09:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18982
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
konfrontasie
Afbreking: kon•fron•ta•sie


Selfstandige naamwoord: konfrontasie
Meervoud: konfrontasies

Betekenis:
• Botsing tussen persone of magte wat teenoormekaar gestel word.

Gebruik:
• Die Bulhoek-opstand van 1921 het op 'n gewelddadige konfrontasie tussen 'n fanatieke sekte en die Polisie uitgeloop.

Sinoniem:
• botsing

Verwant:
• konfronteer (ww.)

Vertaling:
Engels: confrontation
Nederlands: confrontatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: manewales
Volgende onderwerp: meson
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 18:06:08 MGT 2024