Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » meson
meson [boodskap #133932] So, 04 Oktober 2020 09:22
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18974
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
meson
Afbreking: me•son


Selfstandige naamwoord: meson
Meervoud: mesone
Verkleinwoord: meson
Meervoud van verkleining: meson

Betekenis:
• 'n Subatomiese deeltjie wat uit een kwark en een antikwark bestaan

Gebruik:
• Omdat mesone opgebou is uit kwarke, behoort hulle nes barione tot die familie van die hadrone.

Hiperoniem:
• hadron

Hiponiem:
• kaon
• pion

Vertaling:
Engels: meson
Nederlands: meson

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: konfrontasie
Volgende onderwerp: opsig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 08:55:59 MGT 2024