Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opsig
opsig [boodskap #133933] So, 04 Oktober 2020 09:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18981
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opsig
Afbreking: op•sig


Selfstandige naamwoord: opsig
Meervoud: opsigte
Verkleinwoord: opsiggie
Meervoud van verkleining: opsiggies

Betekenis:
• Die punt vanwaar mens na iets kyk; manier waarop mens iets beoordeel.
• Toesig en leiding.

Gebruik:
• Mosambiek word in administratiewe opsig in tien provinsies en die hoofstad Maputo verdeel.
• Al die skole was destyds onder opsig van die kerkraad.

Vertaling:
Engels: regard, respect; direction
Nederlands: opzicht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: meson
Volgende onderwerp: strem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 13:57:45 MGT 2024