Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » jodel
jodel [boodskap #133909] Sa, 03 Oktober 2020 09:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
jodel
Afbreking: jo•del


Werkwoord: jodel
Verlede tyd: het gejodel

Betekenis:
• Om sonder woorde hoog in die keel te sing. Die vinnige afwisseling tussen die gewone en die falsetstem, soos die Alpebewoners.

Gebruik:
• Het jy al probeer? Dit is glad nie so maklik om te jodel nie!

Afgelei:
• jodelaar
• jodelgalm
• jodellied
• jodelsang
• jodelsanger

Vertaling:
Engels: to yodel
Nederlands: jodelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skunnig
Volgende onderwerp: diepsinnig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 23:53:39 MGT 2024