Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » diepsinnig
diepsinnig [boodskap #133910] Sa, 03 Oktober 2020 10:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
diepsinnig
Afbreking: diep•sin•nig
Samestelling: diep + sinnig


Byvoeglike naamwoord: diepsinnig
Vergrotende trap: diepsinniger
Oortreffende trap: diepsinnigste
Attributief: diepsinnige
Partitief: diepsinnigs

Betekenis:
• Waaroor mens diep nadink; tot die kern probeer deurdring of bepeins oor dit wat moeilik is om te verstaan.

Gebruik:
• En Salomo het haar al haar woorde verklaar; geen woord was vir die koning te diepsinnig om haar dit te verklaar nie. [1 Konings 10:3]

Afgelei:
• diepsinnigheid

Vertaling:
Engels: abstruse, profound
Nederlands: diepzinnig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: jodel
Volgende onderwerp: Judas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 19:58:33 MGT 2024