Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slik
slik [boodskap #133905] Sa, 03 Oktober 2020 08:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18974
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
slik
Afbreking: slik


Selfstandige naamwoord: slik
Meervoud:

Betekenis:
• Nat aangespoelde grond; fyn modder neerslag; spoelstof.

Gebruik:
• Die Vaalrivier het sy naam te danke aan die grys kleur van sy water, veral in die vloedseisoen wanneer baie slik en sediment afgevoer word.

Sinoniem:
• slib
• slyk

Afgelei:
• slikdam

Vertaling:
Engels: silt, mud
Nederlands: slik

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uiterste
Volgende onderwerp: slyk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 05:22:09 MGT 2024