Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » paslood
paslood [boodskap #133893] Vr, 02 Oktober 2020 19:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18974
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Paslood word gebruik.
'n Paslood word gebruik.
paslood
Afbreking: pas•lood
Samestelling: pas + lood
Uitspraak: /ˈpɑsluə̯t


Selfstandige naamwoord: paslood
Meervoud: paslode
Verkleinwoord: pasloodjie
Meervoud van verkleining: pasloodjies

Betekenis:
• Tou waaraan 'n stukkie lood hang om die loodregte stand of rigting aan te dui.

Gebruik:
• Die bouer gebruik 'n paslood om seker te maak dat die muur loodreg gebou is.

Sinoniem:
• skietlood
• werplood

Vertaling:
Engels: plummet bob, plumb
Nederlands: schietlood

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sweiser
Volgende onderwerp: vaksine
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 09:24:47 MGT 2024