Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kinderverlamming
kinderverlamming [boodskap #133886] Vr, 02 Oktober 2020 15:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18974
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Persoon met kinderverlamming.
'n Persoon met kinderverlamming.
kinderverlamming
Afbreking: kin•der•ver•lam•ming
Samestelling: kind + -er- + verlamming


Selfstandige naamwoord: kinderverlamming
Meervoud:

Betekenis:
• Virusinfeksie wat tot die verlamming of misvorming van die ledemate lei.

Gebruik:
• By groeiende kinders kan kinderverlamming misvorming veroorsaak, deurdat die aangetaste ledemate nie normaal ontwikkel nie, of deur spiere kromgetrek word.

Sinoniem:
• polio
• poliomiëlitis

Vertaling:
Engels: infantile paralysis
Nederlands: kinderverlamming

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: polio
Volgende onderwerp: na-aap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 22:26:08 MGT 2024