Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » na-aap
na-aap [boodskap #133887] Vr, 02 Oktober 2020 15:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18974
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
na-aap
Afbreking: na-aap


Werkwoord: aap na, na-aap
Verlede tyd: het nageaap

Betekenis:
• Die dade van 'n ander namaak soos wat jy hom/haar sien doen.

Gebruik:
• Wanneer iemand geld uit 'n piramideskema maak, verloor ander mense dikwels omdat hulle hom na-aap.

Sinoniem:
• kopieer
• naboots
• namaak
• navolg

Verwant:
• na-aper
• na-apery

Vertaling:
Engels: to mimic, imitate, ape, copycat
Nederlands: na-apen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kinderverlamming
Volgende onderwerp: stewig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 23:22:23 MGT 2024