Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » polio
polio [boodskap #133885] Vr, 02 Oktober 2020 12:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18974
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Persoon met polio.
'n Persoon met polio.
polio
Afbreking: polio


Selfstandige naamwoord: polio
Meervoud:

Betekenis:
• Virusinfeksie wat die ledemate verlam en misvorm.

Gebruik:
• Immunisasie teen polio is vryelik beskikbaar en effektief, maar daar is geen medikasie vir mense wat dit reeds het nie.

Sinoniem:
• kinderverlamming
• poliomiëlitis

Afgelei:
• polio-epidemie
• polio-uitbraak
• poliolyer
• poliopasiënt

Vertaling:
Engels: polio
Nederlands: polio

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: poliomiëlitis
Volgende onderwerp: kinderverlamming
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 01:17:47 MGT 2024