Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » poliomiëlitis
poliomiëlitis [boodskap #133884] Vr, 02 Oktober 2020 12:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Persoon met poliomiëlitis.
'n Persoon met poliomiëlitis.
poliomiëlitis
Afbreking: po•lio•mi•ë•li•tis


Selfstandige naamwoord: poliomiëlitis
Meervoud:

Betekenis:
• Virusinfeksie wat tot die verlamming en misvorming van die ledemate lei.

Gebruik:
• Immunisasie teen poliomiëlitis is vryelik beskikbaar en effektief, maar daar is geen medikasie vir mense wat dit reeds opgedoen het nie.

Sinoniem:
• kinderverlamming
• polio

Vertaling:
Engels: poliomyelitis
Nederlands: poliomyelitis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bantom
Volgende onderwerp: polio
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 21:35:57 MGT 2024