Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bantom
bantom [boodskap #133883] Vr, 02 Oktober 2020 11:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18974
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bantom
Afbreking: bant•om


Selfstandige naamwoord: bantom
Meervoud: bantoms

Betekenis:
• Gladderige klippie met ligte strepe wat veral in diamantgrond gevind word.
• 'n Bees of ander dier met 'n streep om die lyf.

Gebruik:
• Die delwers het baie opgewonde geraak toe hulle bantoms tussen die gruis vind.
• ???

Wisselvorm:
• bandom

Afgelei:
• bantomsif
• bantomsoeker
• bantomsorteerder

Vertaling:
Engels: bantom pebble; striped ox/cow

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geldgierig
Volgende onderwerp: poliomiëlitis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 03:54:44 MGT 2024