Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blommemeisie
blommemeisie [boodskap #133870] Do, 01 Oktober 2020 15:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18982
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
blommemeisie
Afbreking: blom•me•mei•sie
Samestelling: blomme + meisie


Selfstandige naamwoord: blommemeisie
Meervoud: blommemeisies
Verkleinwoord: blommemeisietjie
Meervoud van verkleining: blommemeisietjies

Betekenis:
• 'n Jong meisie wat die bruid en strooimeisies tydens 'n troue bystaan.

Gebruik:
• Die blommemeisie deel konfetti by die deur uit.

Antoniem:
• hofknaap

Vertaling:
Engels: flower girl
Nederlands: bloemenmeisje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: strooimeisie
Volgende onderwerp: offerande
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 14:36:22 MGT 2024