Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » strooimeisie
strooimeisie [boodskap #133869] Do, 01 Oktober 2020 14:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18982
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Bruid met haar strooimeisies.
'n Bruid met haar strooimeisies.
strooimeisie
Afbreking: strooi•mei•sie
Samestelling: strooi + meisie


Selfstandige naamwoord: strooimeisie
Meervoud: strooimeisies
Verkleinwoord: strooimeisietjie
Meervoud van verkleining: strooimeisietjies

Betekenis:
• 'n Ongetroude vrou wat die bruid tydens haar troue bystaan en met die reëlings help.

Gebruik:
• Volgens tradisie gooi die bruid haar ruiker ná die troue na die strooimeisies. Die strooimeisie wat dit vang gaan blykbaar eerste trou.

Sinoniem:
• bruidsmeisie

Antoniem:
• strooijonker

Verwant:
• blommemeisie

Vertaling:
Engels: bridesmaid
Nederlands: bruidsmeisje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: strooijonker
Volgende onderwerp: blommemeisie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 15:52:38 MGT 2024