Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fundi
fundi [boodskap #133865] Do, 01 Oktober 2020 13:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fundi
Afbreking: fun•di


Selfstandige naamwoord: fundi
Meervoud: fundi's

Betekenis:
• 'n Kenner op 'n bepaalde gebied.

Gebruik:
• Hy is 'n fundi op die gebied van groen energie.

Sinoniem:
• deskundige
• ekspert
• kenner
• kundige
• meester
• saakkundige

Vertaling:
Engels: expert, buff, aficionado
Nederlands: deskundige
Zoeloe: umfundisi

Nota:
• Van Zoeloe, umfundisi (onderwyser, prediker).

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: konsentreer
Volgende onderwerp: dwing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 22:03:06 MGT 2024