Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dwing
dwing [boodskap #133866] Do, 01 Oktober 2020 14:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18974
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dwing
Afbreking: dwing


Werkwoord: dwing
Verlede tyd: het gedwing

Betekenis:
• Iemand iets teen sy wil laat doen of oplê.

Gebruik:
• Die regering se besluit dat staatsdepartemente in 'n enkele taal moet kommunikeer het staatsamptenare gedwing om slegs in Engels te kommunikeer.

Spreekwoord:
• Jy kan 'n perd by die water bring, maar jy kan hom nie dwing om te suip nie. [Iets kan nie deur dwangmiddele bereik word nie.]

Sinoniem:
• forseer
• verplig

Vertaling:
Engels: to force, compel
Nederlands: dwingen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fundi
Volgende onderwerp: dreig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 22:08:54 MGT 2024