Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kangaroe
kangaroe [boodskap #133838] Wo, 30 September 2020 12:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kangaroe.
'n Kangaroe.
kangeroe
Afbreking: kan•ga•roe


Selfstandige naamwoord: kangaroe
Meervoud: kangaroes
Verkleinwoord: kangaroetjie
Meervoud van verkleining: kangaroetjies

Betekenis:
• Australiese buideldier met kort voorpote, lang agterpote en 'n sterk steunstert.

Gebruik:
• Die pasgebore kangaroe word in sy ma se buidel versorg en beskerm tot hy vir homself kan sorg.

Wisselvorm:
• kangeroe

Afgelei:
• kangaroemannetjie
• kangaroevleis
• kangaroewyfie

Vertaling:
Engels: kangaroo
Nederlands: kangoeroe

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kanselleer
Volgende onderwerp: koolsuurgas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 20:49:17 MGT 2024