Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kanselleer
kanselleer [boodskap #133837] Wo, 30 September 2020 12:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18987
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kanselleer
Afbreking: kan•sel•leer


Werkwoord: kanselleer
Verlede tyd: het gekanselleer

Betekenis:
• Iets herroep, sodat dit nie meer sal gebeur soos oorspronklik beplan is nie.

Gebruik:
• Hulle moes die konsert weens 'n gebrek aan belangstelling kanselleer.

Sinoniem:
• aflas
• afstel
• annulleer
• ophef
• skrap
• terugtrek

Afgelei:
• kansellasie
• kansellering

Vertaling:
Engels: to cancel, annul
Nederlands: annuleren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorarm
Volgende onderwerp: kangaroe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 17:15:00 MGT 2024