Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorarm
voorarm [boodskap #133836] Wo, 30 September 2020 10:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Voorarm wat gespalk en verbind is.
'n Voorarm wat gespalk en verbind is.
voorarm
Afbreking: voor•arm
Samestelling: voor + arm


Selfstandige naamwoord: voorarm
Meervoud: voorarms
Verkleinwoord: voorarmpie
Meervoud van verkleining: voorarmpies

Betekenis:
• Die onderste gedeelte van die arm, tussen die elmboog en die hand.

Gebruik:
• Die boarm bevat die boarmbeen (humerus) terwyl die voorarm die speekbeen (radius) en ellepyp (ulna) bevat.

Sinoniem:
• onderarm

Antoniem:
• bo-arm

Hiponiem:
• linkervoorarm
• regtervoorarm

Afgelei:
• voorarmdryfhou
• voorarmhou

Vertaling:
Engels: forearm
Nederlands: voorarm

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sleepwa
Volgende onderwerp: kanselleer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 02:38:16 MGT 2024