Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rekwisiet
rekwisiet [boodskap #133831] Di, 29 September 2020 19:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rekwisiet
Afbreking: rek•wi•siet


Selfstandige naamwoord: rekwisiet
Meervoud: rekwisiete

Betekenis:
• 'n Voorwerp wat in 'n toneel-, film- of TV-produksie gebruik word.

Gebruik:
• 'n Reuse oorlogstenk is as 'n rekwisiet in die vervaardiging van die rolprent gebruik.

Afgelei:
• rekwisietekamer
• rekwisietemeester

Vertaling:
Engels: prop, theatrical property
Nederlands: rekwisiet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gaps
Volgende onderwerp: halfgeleier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 02:25:34 MGT 2024